Opleiding 2016

SmartBrain gaan van krag tot krag en maak so ‘n verskil in baie mense se lewens.
Hartlik welkom aan die nuwe SmartBrain Sentrums sowel as nuut opgeleide SmartBrain onderwysers.
Die nuwe SmartBrain sentrums is as volg:

1. Centurion
Eienares: Monica van der Merwe
Fasiliteerder: Milanie de Villiers

2. Klerksdorp
Eienares: Loretha van Dyk
Fasiliteerder: Shane Beukes

3. Somerset-Wes
Eienaar: Marc steinmann
Fasiliteerder: Ilse Steinmann

4. Grabouw
Eienares: Lorne ErasmusIMG-20160106-WA0001

Fasiliteerders wat opgelei was:
1. Swartwater: Tarryn Landman
2. Springs: Zuzette Kruger
3. Benoni: Magd’el Britz