Nuwe Sentrums 2015

Met ‘n fantastiese 2014 agter die rug is dit vir Hoofkantoor ‘n voorreg om 5 nuwe SmartBrain Sentrums vir 2015 aan te kondig:

1.  SmartBrain Rustenburg – Ronel Westcott (082 459 6705)

2.  SmartBrain Pierre van Ryneveld – Annalize Bodenstein (083 321 0615)

3. SmartBrain Bloemfontein – Annatjie Griesel (082 371 8986)

4. SmartBrain Doornpoort – Cecile Scholtz (Speelkasteel Kleuterskool – 060 962 6380)

5. SmartBrain Brackenhurst – Jane Dekker (083 417 4691)

Ronel en Annalize is twee baie bekwame dames wat met groot entoesiasme en ywer hul nuwe ondernemings aanpak. Juffrou Annatjie was vir die laaste 15 jaar Hoofkantoor se beste fasiliteerder, maar het nou Bloemfontein se grootste aanwins geword!

Baie welkom dames!!

Vir enige van ons sentrums se kontakbesonderhede volg:

 https://www.smartbrainsa.co.za/smartbrain-sentrums-2015/