SmartBrain Ficksburg – Die groot fees na 10 jaar se suksesvolle hulp aan kinders. SmartBrain Hoofkantoor wens Leoni Swanepoel en haar span geluk toe vir hul volharding en goeie werk met die kinders van Ficksburg. Ficksburg kinders weet: Hoe meer ‘n kind lees, hoe lekkerder word dit om na hul rapporte te kyk.