Tydens die Junie vakansie is al die Speelkasteelkleuterskool personeel in Doornpoort opgelei in SmartBrain se nuwe Graad R-, Klankbemagtiging- en Leesbemagtigingprogram. Hier is van die personeel besig met die opleiding.