Speelkasteel Opleiding

Tydens die Junie vakansie is al die Speelkasteelkleuterskool personeel in Doornpoort opgelei in SmartBrain se nuwe Graad R-, Klankbemagtiging- en Leesbemagtigingprogram. Hier is van die personeel besig met die opleiding.

Malie Kruger met een van Speelkasteel se nasorgsentrum leerders.

Malie Kruger met een van Speelkasteel se nasorgsentrum leerders.

Speelkasteel Kleuterskool

Anzelle du Plessis besig met een van Speelkasteelkleuterskool se nasorgsentrum leerders.

Speelkasteel kleuterskool

Leonora Staniforth besig om ‘n leerder met die SmartBrain Klankbemagtiging program te help.

Speelkasteel

Stella Oosthuizen ook besig om ‘n leerder met die SmartBrain Klankbemagtiging program te help.