Conradie kinders presteer vanwee SmartBrain

Hildegard (6 jaar oud) by haar fasiliteerder Maxine en Daniel by sy fasiliteerder Celia. Hildegard is reeds by Klankbemagtiging Boek 3 en alhoewel sy maar slegs in graad 1 is verduidelik sy met groot smaak wat die woord sjantoeng beteken. Daniel het reeds die Afrikaanse Klankbemagtiging kursus voltooi, is besig met die begripstoetse sowel as die Engelse Sound Empowerment Course Book 3,

Hildegard (6 jaar oud) by haar fasiliteerder Maxine en Daniel by sy fasiliteerder Celia.
Hildegard is reeds by Klankbemagtiging Boek 3 en alhoewel sy maar slegs in Graad 1 is, verduidelik sy met groot smaak wat die woord ‘sjantoeng’ beteken.
Daniel het reeds die Afrikaanse Klankbemagtiging kursus voltooi, is besig met die begripstoetse sowel as die Engelse Sound Empowerment Course en is in Book 3.