Claudia Lakay were trained in August 2019 – SmartBrain Kuilsriver
Bellville South Primary School – 60 Grade R-learners are enrolled for the SmartBrain Grade R-programme
Training also took place (March 2019) in Langebaan where SmartBrain trained -from left to right – Melissa Seyffert (SmartBrain Piketberg) and Shantelle Coetzee (SmartBrain Langebaan)
Three SmartBrain facilitators were trained at Boksburg in July 2019. They are from left to right – Salonica Cloete (SmartBrain Vryburg), Rochelle Breedt (Edenvale), Brand van Dyk (Training Director at SmartBrain Head Office) and Lauren Broxham (Alberton)
Januarie 2019 het- van links na regs – Addelize Botha en Susan du Plessis, by die SmartBraingroep aangesluit. Susan is eienares van SmartBrain Secunda .
SmartBrain Hoofkantoor besoek Smarties Kleuterskool waar die SmartBrain Voorskoolse Leerprogram by die bestaande program gevoeg is. Hierdie Graad RR leerders ontvang daagliks SmartBrain se ensiklopediegereedheid flitskaarte en gaan eendag sommer baie slim wees.
In Februarie 2019 was Jonelle Trichardt opgelei om SmartBrain in Boksburg en Benoni te fasiliteer. Agter staan Lindi en Johan Briel, eienaars van die Smarties Kleuterskool en SmartBrain Boksburg/Benoni.
Leonie du Plooy kry praktiese onderrig by Bellville Suid Laerskool. Leonie fasiliteer vir SmartBrain Vredendal.
Two preschools sent of their teachers for training in the SmartBrain Early Learning Programme. On the left sits Judy Welan and Nicolene Nelson from KideoArk Preschool in Boksburg and on the right we have Dorize Visser and Mariaanne Matthee from Woelbos Kleuterskool in Waverley (Pretoria).
Dalien van Dijk was in Augustus vir die SmartBrain Thabazimbi Tak opgelei.
Wilna Leslie was in September vir die SmartBrain Bethlehem tak opgelei.
Mari Gunter is ‘n toevoeging tot die SmartBrain Bethlehem tak.
Liebne Liebenberg is ook ‘n nuwe toevoeging tot die SmartBrain Bethlehem tak.